Leonard Cohen is op die ouderdom van 82 oorlede.
Facebook
Leonard Cohen, die fenomenale sanger en liedjieskrywer is op 82 oorlede. Cohen se platemaatskappy, Sony Music Canada, het sy dood op die sanger se Facebook-blad aangekondig
Klik om die video “Dance me to the end of love” van Leonard te kyk
