Fratsvloede in Johannesburg het Woensdag groot amok veroorsaak op die paaie. Daar was verskeie ongelukke, vloede op verskillende paaie en baie skade aan baie motors.
DEUR: Facebook: Albert Bredenhann, Eyewitness News, Emer-G-Med (Pty) Ltd; Twitter: EWN Traffic, Raymond Joseph, @TrafficSA
R24 suid – Foto: Twitter @EWNTraffic