Vir die wat nie weet nie, 1 November was wereld Vegan dag. Om die spesiale dag te vier het SMAK Delikatesse & Restaurant vegan tacos op hulle spyskaart gevoeg.
DEUR: Smak
Met geure soos chipotle tofu, julienne wortels, kool, tamatie, rooi ui salsa en advokadopeer, alles saam in n harde taco skulp. Die nuwe toevoeging op die spyskaart inkorporeer alles wat jy alklaar van Mexikaanse tacos hou, maar sonder die wreedheid stempel van goedkeuring.
Die nuwe vegan tacos sal op 1 November 2016 bekikbaar wees en gaan goed gepaard met een van SMAK se vars gemaakde “fruit to juice” koppies, uniek aan elke klient.
MEER OOR SMAK:
Smak is die breinkind van twee young sjefs, Katia Scherf en Devin Hogan, wat saam hul individue kundigheid in tertkors en plaaslike betandele gebruik, om n unieke spyskaart te kan offer.
Albei Katia en Devin het ervaring opgedoen by die “Test Kitchen” en het ook albei oorsee gestudeer en gewerk om n unike geur aan hul spyskaart te voeg.
Maryke is ’n ervare joernalis, wat haar liefde vir reis, mense, boeke, teater en lekker kos en wyn, op hierdie manier kan uitleef. Sy was al op elke uithoek van die aardbol – bo die wolke; in ’n lugballon; onder die water in ’n duikboot en onder die grond in tonnels – en gaan nêrens sonder haar reisgenoot, eggenoot en mede-joernalis, Clifford nie. Sy glo die lewe is te kort vir slegte koffie.