Laai hier, vorige jare se vraestelle af vir hersiening
Oliver’s House het ‘n wonderlike gids bymekaargesit waar jy ou matriek-eindeksamen-vraestelle kan aflaai en gebruik vir hersiening. Die matriekvakke is in alfabetiese volgorde gelys. Elke skakel bevat die Maart- en November-vraestelle sowel as die antwoordstelle vir die toepaslike jaar.
Daar is 2 ikone (soos hierbo) by as jy die dokumente wil aflaai. Die ikoon aan die linkerkant is vir Engelse-vraestelle en die regterkantste ikoon is vir Afrikaanse-vraestelle.
Klik hier om die ou vraestelle direk van Oliver’s House af te laai
Hier is die klomp verskillende vraestelle wat jy individueel kan aflaai
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1
ENGLISH HOME LANGUAGE PAPER PAPER 1
ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE PAPER 1
WISKUNDE GELETTERDHEIDSVRAESTEL 1
WISKUNDE GELETTERDHEID VRAESTEL 2
AARDRYKSKUNDE VRAESTEL 2 (KAARTWERK)
BESIGHEIDSTUDIES
VERBRUIKERSTUDIES
REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE VRAESTEL 2