Barok het in die 19de eeu sy negatiewe konnotasie ontgroei
Johan Myburg
Barok het in die 19de eeu sy negatiewe konnotasie ontgroei en beskrywend geword van ’n flambojante, dekoratiewe benadering tot kuns: in argitektuur, skilderkuns en musiek
Barbara Strozzi (links) en detail van die fasade van die Pamphili-paleis in Rome.
Luister na die Italiaanse sopraan Roberta Invernizzi in ’n opname van Strozzi se kantate Sino alla morte.
[iframe width=”350″ height=”263″ frameborder=”0″ src=”https://www.youtube.com/embed/3iW7014VGpI?rel=0″ allowfullscreen=””]
Luister na die Spaanse sopraan Raquel Andueza in dié opname van Barbara Strozzi se L’amante segreto.
[iframe width=”350″ height=”197″ frameborder=”0″ allowfullscreen=”” src=”https://www.youtube.com/embed/cvDfCy6Wk7E?rel=0″]