Goitsemang Lehobye het die afgelope tyd vining opgang gemaak. In Vrouekeur van 14 Augustus is ’n artikel oor dié sopraan
Johan Myburg
Kyk hier na ’n amateur-video van die sopraan Goitsemang Lehobye se weergae van “Un bel dì vedremo” uit Puccini se Madama Butterfly. Die begeleier is Albert Combrink (klavier) en die Stellenbosch Camerata. Die opname is verlede jaar gemaak tydens Opera in a Convent Garden in Kaapstad.
[iframe width=”350″ height=”263″ frameborder=”0″ src=”https://www.youtube.com/embed/rYgDCWHlWNc?rel=0″ allowfullscreen=””]
Goitsemang Lehobye en Dikgang Mantoro (bariton) in “Silly, Silly Soldier” uit The Merry Widow van Franz Lehar in ’n produksie van The Black Tie Ensemble.
[iframe width=”350″ height=”263″ frameborder=”0″ allowfullscreen=”” src=”https://www.youtube.com/embed/kSPQhI-KmdI?rel=0″]