Ons kyk na die werke van Peter Klatzow
Johan Myburg
Foto geneem ná die uitvoering van Klatzow se Mis vir koor, horing, marimba, sopraan en strykers in die Linder-ouditorium tydens die 2015 Johannesburg Internasionale Mozartfees op 27 Januarie. Van links is die soliste Shannon Armer (Franse horing), Magda de Vries (marimba) en Magdalene Minnaar (sopraan) met Peter Klatzow en Ekkehard Klemm (dirigent).
Kyk hier na drie werke van Peter Klatzow
Lightscapes vir marimba en vyf instrumente, 2012
[iframe width=”100%” height=”450″ frameborder=”no” scrolling=”no” src=”https://w.soundcloud.com/player/?url=https%3A//api.soundcloud.com/tracks/69451863&auto_play=false&hide_related=false&show_comments=true&show_user=true&show_reposts=false&visual=true”]
“Uit hierdie ligte herfs” uit Peter Klatzow se ballet Vier gebede by jaargetye in die Boland, na vier sonnette van N.P. Van Wyk Louw, 1984.
All People Become Spirit People When They Die, die opdragwerk vir koor, klavier en orkes wat Klatzow geskryf het vir die Johannesburg Internasionale Mozartfees. Dié werk is uitgevoer op 8 Februarie vanjaar.