In Vrouekeur van 22 Julie skryf Johan Myburg oor buitelandse kunstenaars wat deelgeneem het aan die Winter Sculpture Fair wat in Mei op die Nirox-landgoed aangebied is. Die inligting hier onder is ter aanvulling tot dié rubriek.
Johan Myburg
Die volledige lys kunstenaars wat deelgeneem het aan die uitstalling A Place in Time, is:
- Beth Diane Armstrong (Suit-Afrika)
- Caroline Bittermann (Duitsland)
- Sean Blem (Switserland)
- Willem Boshoff (Suid-Afrika)
- Joni Brenner (Suid-Afrika)
- Jenna Burchell (Suid-Afrika)
- Anton Burdakov (Brittanje/Oekraïne)
- Mat Chivers (Brittanje)
- Marco Cianfanelli (Suid-Afrika)
- Rebecca Chesney (Brittanje)
- Priyanka Choudhary (Indië)
- Hannelie Coetzee (Suid-Afrika)
- Ruann Coleman (Suid-Afrika)
- Victor Ehikahamanor (Nigerië)
- Jem Finer (Brittanje)
- Richard Johan Forbes (Suid-Afrika)
- Raimi Gbadmosi (Suid-Afrika)
- Haroon Gunn-Salie (Suid-Afrika)
- Osaretin Ighile (Nigerië)
- Richard Long (Brittanje)
- Michele Mathison (Zimbabwe)
- Nandipha Mntambo (Suid-Afrika)
- Mohau Modisakeng (Suid-Afrika)
- Clara Montoya (Spanje)
- Moataz Nasr (Egipte)
- Serge Alain Nitigeka (Suid-Afrika/Burundi)
- Lwandiso Njara (Suid-Afrika)
- Thomas J Price (Brittanje)
- Mary Sibande (Suid-Afrika)
- Mikhael Subotzky (Suid-Afrika)
- Angus Taylor (Suid-Afrika)
- Johan Thom (Suid-Afrika)
- Lorena Guilléen-Vaschetti (Argentinië)
- James Webb (Suid-Afrika)
- Berco Wilsenach (Suid-Afrika)
Helen Pheby, kurator van die uitstalling by een van Jenna Burchell se drie Songsmith-beelde.
Lorena Guillén-Vaschetti se Bird, gevonde voorwerp.
Detail van Lorena Guillén-Vaschetti se Bird, gevonde voorwerp.
Lorena Guillén-Vaschetti se Casa, herwinde hout en gloeilampe, in die aand.
Richard Long se Humankind Ring, bruin en wit klippe uit die Wieg van die Mensdom.
Berco Wilsenach se Cloud Container, ? installasie met sewe glaspanele.
Mary Sibande se werk van staal en verf, The Mechanism.
Moataz Nasr se Sun Boat, gemaak van bloekompale en tou.