Wat ’n mens se siening van Pierneef ook al is, jy kan sy belang as landskapskilder in die Suid-Afrikaanse kunsgeskiedenis nie ontken of afmaak nie
Johan Myburg
Kyk na ’n rolprentopname wat kort voor Pierneef se dood gemaak is. Die klankkwaliteit is egter nie oral ewe gaaf nie.
[iframe width=”350″ height=”197″ frameborder=”0″ allowfullscreen=”” src=”https://www.youtube.com/embed/VV65AG4qjVo”]
In 1986 het Roberta Durrant (regisseur) ’n dokumentêre program oor Pierneef vir die SAUK gemaak. In dié program is heelwat stemopnames van die skilder ingesluit.
[iframe width=”350″ height=”267″ frameborder=”0″ allowfullscreen=”” mozallowfullscreen=”” webkitallowfullscreen=”” src=”https://player.vimeo.com/video/41304299″]
Jacobus Hendrik Pierneef deur Penguin Films op Vimeo
Komposisie in blou, ’n werk van om en by 1928, verteenwoordig ’n hoogtepunt in Pierneef se oeuvre. Kyk hier na ’n kort video waarin Jan Middeljans van die Ditsong Nasionale Kultuurhistoriese Museum in Pretoria oor dié werk praat.
[iframe width=”350″ height=”197″ frameborder=”0″ src=”https://www.youtube.com/embed/-hgeYGgYTmo” allowfullscreen=””]