Dié aanvangsversameling vir die Johannesburg Kunsmuseum sluit werk in van die voorste 19de-eeuse Franse en Britse kunstenaars, asook dié van minder bekende Europese skilders
Johan Myburg
Die Johannesburg Kunsmuseum vertoon tans die skatte waarmee sy permanente versameling begin is.
Enkele van die werke in die versameling waarmee die Johannesburg Kunsmuseum tot stand gekom het.
Antonio Mancini (1852-1930), Portrait of
Florence Phillips, 1909, olie op doek
(90,1 x 76,5 cm)
Claude Monet (1840-1926), Le printemps,
1873, olie op doek (60,5 x 81 cm)
Camille Pissarro (1830-1903), Die woud,
1870, olie op doek (78,8 x 97,9 cm)
Jacob Epstein (1880-1959), Mrs McEvoy
(c1910), marmer (47,7 x 26 x 45,3 cm)
SOURCES
David Ceruti en verskaf