In Vrouekeur van 17 Junie skryf Johan Myburg oor die werk van die Johannesburgse kunstenaar Ronel de Jager. Die inligting hier onder is ter aanvulling van die rubriek in Vrouekeur
Johan Myburg
Besoek ook www.roneldejager.com vir meer inligting oor die kunstenaar.
Kyk hier na twee kort video’s wat ‘n prentjie gee van Ronel de Jager se uitstalling A.M. (After Midnight), Prelude. Die uitstalling is in 2014 in Room in Braamfontein, Johannesburg, aangebied.
[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/w4Y78XvFrc4″ frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/j3iGAEyG3DQ” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Ronel de Jager, After Midnight, Morning Comes, 2014/2015, olie op doek (180 x 180 cm).
Ronel de Jager in die botaniese tuin in Emmarentia, Johannesburg, besig om haar skildersdoeke op te stel vir die son om skadu’s te verf. Dit was tydens die Jozi Land Art-uitstalling in 2015.
Ronel de Jager, On the Nature of Daylight II, 2015, olie op doek (130 x 180 cm).