Soos wat Munch daarin geslaag het om ’n emosionele toestand vas te vang in verf op doek, so het Rodin dit reggekry met sy driedimensionele beelde
Johan Myburg
Dié video gee ’n goeie analise van Edvard Munch se skildery van 1893. Die volledige titel van dié werk bekend as Die kreet is Die kreet (van die natuur).
[iframe width=”350″ height=”197″ frameborder=”0″ allowfullscreen=”” src=”https://www.youtube.com/embed/GHK-d7ToTOI?rel=0″]
Kyk na dié kort video met beeldmateriaal wat dateer van 1915 van Auguste Rodin, onder meer waar hy besig is om te werk in sy ateljee.
[iframe width=”350″ height=”263″ frameborder=”0″ src=”https://www.youtube.com/embed/OcGTqxsIUjM?rel=0″ allowfullscreen=””]
Hierdie video bied ’n indringende en insiggewende bespreking van Rodin se werk Die poorte van die hel.
[iframe width=”350″ height=”197″ frameborder=”0″ allowfullscreen=”” src=”https://www.youtube.com/embed/-pgZwJ7RJFk?rel=0″]