’n Aantal nuwe projekte is vanjaar in Grahamstad te sien
Johan Myburg
Enkele ander hoogtepunte op vanjaar se Nasionale Kunstefees inf Grahamstad. Die fees duur van 2 tot 12 Julie.
Drama
The Imagined Land van Craig Higginson
Another Great Year for Fishing van die Vlaamse skrywer Tom Struyf en die danser Nelle Hens
Three Blind Mice met regie deur Tara Notcutt
A Voice I Cannot Silence van Greg Homann
Doll’s House (geskoei op Henrik Ibsen se toneelstuk) met regie deur Christiaan Olwagen
I Have Life, die verhaal van Alison Botha en geskoei op die boek van Marianne Thamm, verwerk deur Maralin Vanrenen.
Musiek
Musa Ngqungwana in Concert (wenner van die Standard Bank Jong Kunstenaar vir musiek)
Huldeblyk aan Peter Klatzow wat 70 word
Gala-en-simfoniekonsert met die KwaZulu-Natal Philharmonic. Die dirigent is Richard Cock.
Dans
Kaapstad Ballet bring twee werke van die choreograaf John Neumeier: Spring and Fall and Le sacre.
Rolprente
Onder die prente wat vertoon word is Jans Rautenbach se Die kandidaat en Katrina.
Meer inligting
Die volledige program is beskikbaar by www.nationalartsfestival.co.za.