Die MOCAA is ’n nuwe museum vir kontemporêre kuns in Kaapstad.
Johan Myburg
Kyk hier na ’n video waarin die Britse argitek Thomas Heatherwick praat oor die veranderings aan die graansilo op die Kaapstadse Waterfront.
[iframe width=”560″ height=”315″ src=”//www.youtube.com/embed/fSPHiwhBwEc?rel=0″ frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
1 ’n Argiteksvoorstelling van die buiteaansig van die nuwe MOCAA op die Waterfront.
2 In dié deursnitvoorstelling kry ’n mens ’n idee van die inrigting van die gebou as kunsmuseum.
3 Jochen Zeitz, die Duitser wie se kunsversameling in MOCAA vertoon sal word.