In Vrouekeur van 15 Julie skryf Johan Myburg oor die werk van die Pretoriase kunstenaar Liberty Battson. Die inligting hier onder is ter aanvulling tot die rubriek in Vrouekeur.
Johan Myburg
Liberty Battson se portrette van Oscar Pistorius, Tiger Woods en Lance Armstrong – werk wat sy gemaak het as finalejaarkunsstudent aan die Universiteit van Pretoria.
[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/RYr-o98wJvQ” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
In dié video praat Liberty Battson oor haar werk, haar werkmetode en haar voorliefde vir strepe.
Dié kort video is gemaak vir die aankondiging van die 2014 Absa L’Atelier-kunsprys.
[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/XFfM1Q4-mrY” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]