Johan Myburg skryf oor die werk van die Suid-Afrikaanse kunstenaar Johannes Meintjes (1923-1980)
Johan Myburg
Op 21 het Johannes Meintjes die Suid-Afrikaanse kunswêreld regop laat sit met sy eerste solo-uitstalling in die Gainsborough-galery in Johannesburg.
Die kunshistorikus Esmé Berman skryf dié 1944-uitstalling het aan hom ‘die soort openbare aanhang besorg wat in later jare met popsterre geassosieer is’.
Selfportret met sigaret, 1954, in olie op bord
(330 x 310 mm), ’n skildery van Johannes
Meintjes. Dié werk is opgeneem in die Sanlam-
kunsversameling.
Johannes
Meintjes
Meer inligting
Vir meer inligting oor Johannes Meintjes besoek die webwerf www.johannes-meintjes.co.za.
