Die ondergang van die Impressionisme was die gebrek aan vorm en komposisie
Johan Myburg
In dié video word ’n klein bietjie meer tegniese inligting oor die verskil tussen Impressionisme en Post-Impressionisme gegee.
[iframe width=”350″ height=”263″ src=”https://www.youtube.com/embed/ucsjYz0FGj0?rel=0″ frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Kyk gerus na dié video met ’n bespreking van Paul Gauguin se La vision après le sermon (Die visioen na die preek), 1888, olie op doek (72,2 cm × 91 cm).
In dié bespreking word onder meer verwys na die belang van die Japanse houtdrukkuns asook die spirituele aspek in dié werk.
[iframe width=”350″ height=”197″ src=”https://www.youtube.com/embed/y5lhKvKvWPg?rel=0″ frameborder=”0″ allowfullscreen=””]