In Vrouekeur van 29 Julie skryf Johan Myburg oor ‘n uitstalling van die werk van die Amerikaanse kunstenaar Georgia O’Keeffe in Londen. Die inligting hieronder is aanvullende tot die rubriek in Vrouekeur
Johan Myburg
Georgia O’Keeffe se Jimson Weed / White Flower No 1, 1932, olie op doek (121,9 by 101,6 cm).
Georgia O’Keeffe se Blue and Green Music, 1919/21, olie op doek (58,4 x 48,3 cm). Dié werk is in die besit van die Art Institute of Chicago.
Georgia O’Keeffe en Alfred Stieglitz in New York, 1944
[iframe width=”420″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/NV1w0IK_sdA” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
? Kort dokumentêre prent, Georgia O’Keeffe: A Life in Art, met Gene Hackman as die aanbieder.