In Vrouekeur van 20 Mei skryf Johan Myburg oor die werk van die Suid-Afrikaanse Surrealistiese kunstenaar Fred Page. Die inligting hier onder moet saam met die rubriek in Vrouekeur gelees word.
Johan Myburg
Fred Page, The Bus (607 x 760 mm), 1966, akriel op bord.
In 2011 het Jeanne Wright en Cecil Kerbel ? boek ook Fred Page uitgegee – ? nodige publikasie waarin die belang van dié kunstenaar uitgewys word. Fred Page: Ringmaster of the Imagination kos R290 en is landwyd by boekwinkels beskikbaar. Vir meer besonderhede besoek die webwerf www.fredpage.co.za.