In Vrouekeur van 24 Junie skryf Johan Myburg oor Esmé Berman, die grande dame van Suid-Afrikaanse kuns. Die inligting hier onder is aanvullende tot die rubriek in Vrouekeur
Johan Myburg
Die eerste uitgawe van Esmé Berman se Art and Artists of South Africa en …
… die hersiene uitgawe van dié boek wat bekend staan as die bybel van Suid-Afrikaanse kuns.
Alexis Preller: Africa, the Sun and Shadows en Collected Images, die twee bande wat Esmé Berman en Karel Nel in 2009 uitgegee het.
Kyk na die eerste deel van die dokumentêre rolprent wat Esmé Berman saam met Edgar Bold gemaak het oor Alexis Preller. Die prent, The World of Alexis Preller, is gemaak deur Hancock Films en in 1977 deur die SAUK uitgesaai.
[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/FIRd9n_x9M4″ frameborder=”0″ allowfullscreen=””]