Waar uitstallings voorheen tematies afgebaken is ten opsigte van ‘kunsbewegings’, is die neiging nou om kunswerke eerder in ’n groter historiese verband te vertoon.
Johan Myburg
Penelope Curtis, direkteur van Londen se Tate Britain, praat oor die herorganisering van dié museum se uitstallings, ná opknapping aan aanbouing van sowat R780 miljoen aan die gebou in Millbank.
[iframe frameborder=”0″ scrolling=”no” width=”560″ height=”355″ src=”https://www.khanacademy.org/embed_video?v=bIe3nvBo8g0″ allowfullscreen=”” webkitallowfullscreen=”” mozallowfullscreen=””]
’n Blik op die nuwe inrigting van die uit-
stallokale in die Van Gogh-museum in
Amsterdam. Foto: Van Gogh-museum
Die Van Gogh-museum in Amsterdam. Die oor-
spronklike museum (agter) wat in 1973 geopen is,
is gebou volgens die 1963/4-ontwerp van Gerrit
Rietveld. Die uitstallingsvleuel (voor), is ontwerp
deur Kisho Kurokawa en in 1999 aangebou.
Foto: Van Gogh-museum
regs, Willem van Gogh, Machteld van Laer en
Jantine van Gogh, by die onthulling van Selfprotret
met strooihoed, 1887, by die heropening van die
Van Gogh-museum in November. Foto: Van Gogh
Museum
Jantine van Gogh, by die onthulling van Selfprotret
met strooihoed, 1887, by die heropening van die
Van Gogh-museum in November. Foto: Van Gogh
Museum
SOURCES
Van Gogh-museum