Johan Myburg skryf oor die werk van die Suid-Afrikaanse kunstenaar Berni Searle
Johan Myburg
Berni Searle is in 1964 in Kaapstad gebore en het studeer aan die Michaelis-kunsskool van die universiteit van Kaapstad. Sy is tans as professor in visuele kunste aan dié universiteit verbonde.
Berni Searle se A Matter of Time (2003), stilgrepe
uit die videoprojeksie van 3 minute 30 sekondes. Searle het in 2001 en weer in 2005 deelgeneem aan die Venesiese Biënnale en is in 2003 aangewys as Standard Bank se Jong Kunstenaar vir visuele kunste. Haar werk is gereeld te sien in die Stevenson-galery in Kaapstad.

Meer inligting
Besoek www.bernisearle.com