In Vrouekeur van 5 Augustus skryf Johan Myburg oor ontwikkelings in Amerikaanse kuns gedurende die eerste paar eeue van die 20ste eeu. Die inligting wat hier onder aangegee word, is aanvullende tot die rubriek in Vrouekeur.
Johan Myburg
Marcel Duchamp saam met die kunshistorikus Henri Marceau tydens die 50ste herdenking van die Armory Show in 1963. Agter die twee is Duchamp se Naakfiguur wat by ? trap afkom, no. 2, die werk wat hy in 1912 geskilder het op die ouderdom van 26. Foto: Smithsonian Institution Archives of America Art
[iframe width=”420″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/qJWLoXziXC4″ frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
? Kort video (? segment van die dokumentêre program Random Acts of Beauty: The Story of Dada) oor die 1913 Armory Show in New York.
Alfred Stieglitz in 1902. Die foto is geneem deur Gertrude Käsebier.