In die 17de en vroeg-18de eeu was die Franse familienaam Couperin sinoniem met musiek, musiekonderrig en komposisie. Benewens twee befaamde komponiste was daar in dié familie ook ’n sanger of twee, orreliste en klavesimbelspelers.
Johan Myburg
Die klavesimbelspeler Richard Egarr speel die Passacaille uit Louis Couperin se Suite in C.
[iframe width=”350″ height=”197″ frameborder=”0″ allowfullscreen=”” src=”https://www.youtube.com/embed/MYH8Vfqk_VU?rel=0″]
Aude Heurtematte agter die historiese orrel van Saint-Gervais in Parys. Hy speel die Fantaisie van Louis Couperin.
[iframe width=”350″ height=”263″ frameborder=”0″ src=”https://www.youtube.com/embed/m_rkBR3Kdcs?rel=0″ allowfullscreen=””]
’n Video van die interieur van die kerk van Saint-Gervais (in Frans die Église Saint-Gervais-et-Saint-Protais) in Parys.
[iframe width=”350″ height=”263″ frameborder=”0″ allowfullscreen=”” src=”https://www.youtube.com/embed/RysbC7m09rk?rel=0″]
Die pianis Angela Hewitt gee ’n uitvoering van Maurice Ravel se Le tombeau de Couperin in die Royal Conservatory of Music in Toronto se Koerner-saal.
[iframe width=”350″ height=”197″ frameborder=”0″ src=”https://www.youtube.com/embed/1Mgw8pV4iPM?rel=0″ allowfullscreen=””]