JOHAN MYBURG
In Vrouekeur van 12 Februarie skryf Johan Myburg oor werk uit die laat-periode van Ludwig van Beethoven – spesifiek oor die laaste Strykkwartet, die een in F, no. 16 op. 135.
Luister hier na ‘n opname van die Orion String Quartet wat op 18 November 2012 in New York opgeneem is. Die klank in dié opname is besonder goed vir ‘n video-opname, en dit is die rede waarom dié video gekies is.
[iframe width=”350″ height=”197″ src=”https://www.youtube.com/embed/ikJBmhGIHY4?rel=0″ frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Vir jou CD-versameling is daar ‘n hele rits opnames beskikbaar. Oorweeg byvoorbeeld enige van die Alban Berg Quartet, die Borodin Quartet of die Amadeus Quartet.