In Vrouekeur van 24 Junie skryf Johan Myburg oor die sopraan Zanne Stapelberg wat vanjaar te sien is op die Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein
Johan Myburg
Die inligting hier onder is ter aanvulling tot dié rubriek.
Kyk na Zanne Stapelberg en Kathleen Tagg se uitvoering van ‘n tradisionele Spaanse Zapateado.
[iframe width=”420″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/FjTZVQDvgXU” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
In 2013 was Zanne Stapelberg saam met die kitaarspeler James Grace op Aardklop met ‘n program vir stem en kitaar.
[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/jVKasqaNUJE” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Tea with Puccini is te sien op 17 en 18 Julie. Kaartjies is beskikbaar by Computicket en die Kunstefees-kaartjiekantoor. Besoek www.vryfees.co.za.