In Vrouekeur van 5 Augustus skryf Johan Myburg oor die opkoms van nasionalisme en die invloed daarvan op laat 19de-eeuse opera. Die inligting hier onder is aanvullend tot die Vrouekeur-rubriek.
Johan Myburg
[iframe width=”420″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/UyeJriojiXg” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Luister hier na ? opname van die ouverture tot Mascagni (1863-1945) se Cavalleria rusticana. Die dirigent is Riccardo Muti voor die Philharmonia Orchestra.
Oorweeg dié CD-opnames van Cavalleria rusticana (met Maria Callas en Giuseppe di Stefano) en Carmen (Maria Callas en Nicolai Gedda) asook die DVD-opname van La bohème (Anna Netrebko en Orlando Villazón.