In Vrouekeur van 10 Junie skryf Johan Myburg oor die bel canto-komponis Giacomo Meyerbeer. Die inligting hier onder is ter aanvulling tot die rubriek in Vrouekeur.
Johan Myburg
[iframe width=”420″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/r_SMGDKObWM” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Kyk na Joan Sutherland se vertolking van “O Beau pays de la Touraine” uit Meyerbeer se Les Huguenots. In dié konsertweergawe, opgeneem in 1982, is Richard Bonynge voor die klavier. Die rol van Marguerite de Valois is een van die heldinnerolle in bel canto wat Sutherland haar eie gemaak het. Haar eerste verskyning in dié rol was in 1962 vertolk in La Scala in Milaan.
[iframe width=”420″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/AAL07HzblPI” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Luister na die bekende Kroningsmars uit Meyerbeer se Le prophète.