In Vrouekeur van 13 Mei skryf Johan Myburg oor Frédéric Chopin, die virtuose komponis van klaviermusiek uit die Romantiek. Die inligting hier onder is ter aanvulling in die rubriek in Vrouekeur.
Johan Myburg
Luister na ? uitvoering deur Yundi van Chopin se Prelude in D-mol, op 28, no. 15.
[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/tmXjrkdQatw” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Luister na ‘n opname met Murray Perahia voor die klavier van Chopin se Etude in a, op. 25, no. 11 (“Winterwind”).
[iframe width=”420″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/RWgpvYdh4Y4″ frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Kyk en luister na Chopin se Klavierkonsert no. 1 in e, op. 11. Die pianis is Martha Argerich en die dirigent voor die Sinfonia Varsovia is Jacek Kaspszyk. Dié opname is in 2010 in Warschau gemaak.