In Vrouekeur van 1 Julie skryf Johan Myburg oor die operaskat van die vroeë 19de eeu in Italië. Dié land se voorste operahuise wat van dié tyd dateer kom ook ter sprake.
Die inligting hier onder is ter aanvulling tot die rubriek in Vrouekeur.
Johan Myburg
Die straataansig van Milaan se La Scala.
Die binnekant van die roemryke Las Scala.
Venesië se La Fenice.
Detail van die interieur van La Fenice.