In Vrouekeur van 22 Julie skryf Johan Myburg oor die besoekende Italiaanse pianis Alessandro Taverna. Die inligting hier onder is ter aanvulling van die rubriek in Vrouekeur.
Johan Myburg
[iframe width=”420″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/7TUb66IjiQg” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Dié video is die regstreekse opname van die eindronde van die Leeds- internasionale klavierkompetisie in 2009 toe Alessandro Taverna die Klavierkonsert no. 1 in e, op. 11 uitgevoer het saam met die Hallé-orkes onder leiding van sir Mark Elder.
Taverna se uitvoering in die Linder-ouditorium in Parktown in Johannesburg op Saterdag 13 Augustus begin om 20:00. Bespreek by Computicket. Kaartjies kos van R165 tot R200.
Taverna se CD-opnames is onder meer: