Lees in dié week se Vrouekeur alles oor beheervrate – hoekom mense so optree, hoe om hulle te hanteer en hoe om die probleem te oorkom as jyself ’n beheervraat is.
Anne Marais
Doen hierdie vinnige vasvra om vas te stel of jy ’n beheervraat is:
Bron: www.gotoquiz.com