Natasha van Wyk was saam met die Vrouekeur & Seagull-toergroep na Tanzanië. Sy het dagboek gehou
Natasha van Wyk
Dag 1: Totsiens Johannesburg!
Jon klim uit die speelgoedvliegtuig
Die kleurvolle dorpie, Mto wa mbu
Dag 2: Van die Manyarameer Nasionale Park tot in die Serengeti
‘n Klein olyfbobbejaantjie besig met kattekwaad
Dié baba-olifantjie probeer wys wie’s baas
‘n Wildkykvoertuig ry verby masai en hul bokke
Sebras kyk uit vir gevaar
Die luiperdwyfie loop rustig padlangs
Dag 3: Ons verken die Serengeti
Nog ‘n lugballon wat oor die Serengeti vaar
‘n Kameelperd hardloop as hy ons lugballon sien aankom
‘n Leeuwyfie lê hoog in die boomtakke
Dag 4 – Die groot migrasie
Die wildebeeste drink versigtig, selfs van ‘n klein poeletjie soos dié
Die trop migreer eendjies-in-‘n-ry
Die toergroep toe ons uiteindelik die migrasie opspoor
Sebras staan saam om moeiliker deur roofdiere uitgesonder te kan word
Ek en Jon, my verloofde
Dag 5: ‘n Besoek aan die Masai
‘n Kameelperd probeer solank skuiling soek vir die aankomende storm
Masai-skoene, gemaak van ‘n binneband
Masai vroue by die krale wat hulle verkoop
Dag 6: In die Ngorongoro-krater
Witbaardwildebeeste suip in die skadu van die kratervloer
‘n Daggaboy vreet rustig aan die lang gras
Hierdie groot maanhaar is opsoek na ‘n rusplekkie in die skadu van ‘n boom
Dag 7: Asante sana, Tanzanië!
‘n Damara dik-dik tussen die arabica koffieplante, rooi koffiebone byna reg vir oes
Jon vind ‘n nuwe roeping
SOURCES
Jonathan van der Walt, Natasha van Wyk en Liezel Landman