
Leon Schuster op die voorblad van 30 November se Vrouekeur
Leon Schuster is vandeesweek op ons voorblad en gesels oor sy nuwe fliek, Frank & Fearless. Hier is ‘n kykie agter die skerms van dié fliek oor hoe dit is om saam met Leon Schuster te werk.
Hier is die lokprent van Frank & Fearless:
