Moenie net vae planne maak wat in die lug hang nie, sê kenners in hierdie week se uitgawe. Jaag jou drome vanjaar na. Een wenk is om in ‘n joernaal te skryf
Anne Marais
Kom in kontak met jouself deur vanjaar ’n joernaal te hou
• Hou dit eenvoudig.
• Hou dit privaat, sodat dit veilig is om jou emosies te ontbloot.
• Doen dit gereeld.
• Kry ’n plek waar jy veilig voel om te skryf.
• Moenie bekommerd wees oor grammatika of oor hoe goed jy skryf nie.
• Geniet dit.
Bron: www.journalingsaves.com