Bemeester die perfekte manikuur keer op keer. Moenie ons 3 Oktober uitgawe misloop nie. Hier is ‘n voorsmakie van wennerprodukte en nóg topwenke
Deur Natasha Van Wyk
Klik op en kyk die video hier onder, beantwoord die vraag en jy kan ‘n skoonheidgeskenkpak wen! Vraag: Noem een van die Essie naellakkleure op die video hier onder.
Sluitingsdatum: 24 Oktober 2014
Vinnige wenke
Maak seker jou manikuur hou langer:
- Dra handskoene as jy skottelgoed was
- ‘n Manikuur hou langer op naellengtes wat verby jou vingerpunte steek.
- Wanneer jy jou naelpunte verf, verf tot op die rand en selfs ‘n bietjie oor. Dit sal help dat jou naellak nie vinnig afdop nie.
- Gebruik gereeld ‘n naelolie vir jou naelvelletjies om hulle sag en gevoed te hou.
1 Avon Nail Experts Cuticle Conditioner, www.avon.co.za, R89,95
2 Sally Hansen Fuzzy Coat Textured Nail Color in Tweedy, R99,95
3 Inglot Nail Cuticle Care, R139
4 Elegant Touch House of Holland valsnaels in Block Heads en Polka-Dot It, Dis-Chem, R89,95 en R92,95
5 Revlon Nail Enamel in Copa Sunset, R99,95
6 Essence Effect Nails Multi Colour 3D Pearls in Candy Buffet, R38,95
7 Vir vinger- of toonnaels! Elegant Touch Envy Wraps Bling in Candy Sprinkles, R153
8 Revlon Nail Care De-Aging Hand Cream SPF10, R110
9 Ralo Cosmetics Matte Colour Blast Nail Polush, R29,50
10 2True Limited Edition Denim Nail Effects, Clicks, R34,99 elk
11 LCN Nail Care Polish Seal, www.lcn.co.za, R210
12 Essence Studio Nails Pocket File Set in Love Edition R28,95
13 Mavala Barrier-Base Coat, R160
14 Essence Nail Art Glow in the Night Top Coat, R34,95
15 Druk net die doppie waaraan die kwassie is en die naelpolitoer sal uitkom! Naillusion No Dip Nail Polish in Hot Neon H003, Dis-Chem, R89,95
*Alle pryse is die voorgestelde verkoopprys
SOURCES
Deur Natasha Van Wyk