Fitflop se Superjelly-plakkies is stylvol en gemaklik. Dis die ideale somer-skoen.
Dié kleurvolle plakkies het ‘n middelsool wat spesiaal ontwerp is om ekstra druk te absorbeer en ‘n ekstra lagie gemak te bied.
Jy kan boonop die Superjelly-plakkies tuis of strand toe dra met hul strand-vriendelike rubbersole en verstelbare bandjie.
Superjelly-plakkies word dié somer bekendgestel en
kos sowat R699 ‘n paar.
Meer inligting
• Besoek fitflop.co.za om ‘n handelaar naby jou te vind.
