Jy hoef nie ’n gunstelinglipkleur hierdie seisoen te kies nie. Dra elke dag ’n ander helder kleur! Moenie ons 7 Augustus uitgawe misloop nie.
Natasha van Wyk
WEN! Skoonheidskattejag
1 leser kan elke maand ’n skoonheidgeskenkpak wen!
HOE? Loer in ons 7 Augustus 2015 uitgawe se skoonheidsblaaie vir die skoonheidskattejag- vraag en soek die antwoord hier.
Inskrywings sluit 10 Augustus 2015.
1 VAN BO NA ONDER
Justine LUXE Couture Crème Lipstick SPF15 in Pink Ruffles, R169, justine.co.za
Artistry Signature Color Lipstick in Daring Red, R320, amway.co.za
Clarins Gloss Prodige Intense Colour & Shine Lipgloss in Coral Tulip, R230
2 VAN LINKS NA REGS
Rimmel Moisture Renew Lipstick in In Love With Ginger, R99,95
Avroy Shlain Coppélia Colour Plumping Lipstick in Sweet Bouquet, R149, avroyshlainonline.co.za
Catrice Infinite Shine Lip Gloss in Very Very Raspberry, R52,95, avon.co.za
3 VAN LINKS NA REGS
Revlon Ultra HD Lip Lacquer in HD Tourmaline, R145
Bourjois Sweet Kiss Gloss 10HR Hydration in As De Pink, R119,95
4 VAN ONDER NA BO
GOSH Velvet Touch Lipstick in Nougat, R110, Edgars
Essence Longlasting Lipstick in Adorable Matt!, R44,50
Rimmel Stay Glossy Up to 6 Hours Last & Shine Lipgloss in My Eternity, R89,95
5 VAN BO NA ONDER
Kleur in met hierdie nuutjies
L.A. Girl Endless Semi-Permanent Auto Lipliner in Dark Plum, R19,95, Dis-Chem
Essence Lip Liner in Femme Fatale, R17,95 Onthou om altyd jou lippe te omlyn en met ‘n lippotlood in te kleur voordat jy lipstiffie aansmeer. Dit help dat jou kleur langer hou.
Rimmel Lasting Finish Colour Rush Long Lasting Intense Colour Balm, R99,95
Catrice Pure Shine Colour Lip Balm in Go Flamingo Go!, R89,95 Ons is gaande na hierdie wennerkopie wat lieflike, helder kleur lewer
Avon Ultra Colour Lip Tint Pen in Raspberry, R169,90, avon.co.za Wees op die uitkyk vir lippenne, ook nuut in skoonheidwinkels
Revlon ColorBurst Matte Balm in Standout Remarquable, R120 Hierdie mat lipvetkryt droog lippe nie uit nie en die kleur hou lank
Avon Ultra Colour Lip Crayon in Showstopper Pink, R129,95, avon.co.za
*Alle pryse is die voorgestelde verkoopprys
SOURCES
Peter Whitfield (produkfoto’s)