Carlton Hair het ‘n nuwe hittebehandeling – sonder die harde chemikalieë – om jou kroese uit te stryk
Die Sweet Professional Lovely Straightening System uit Brasilië maak reguit en voed hare deur die struktuur van die haarvesel te verander. Dit is ? 3-stap proses wat volume verminder en hare glad maak.
STAP 1 – Cleansing Shampoo sodat die behandeling beter penetreer
STAP 2 – Hair Treatment with Glyoxylic Acid, die aktiewe bestanddeel wat hare reguit maak. Die behandeling bevat ook hialuronsuur en kollageen sodat jou punte nie uitdroog nie en blonde hare nie geel word nie.
STAP 3 – Touch of Silk met kakaobotter, silikoon, keratien en meer om hare te voed en sysag te laat voel
Gebruik die regte sjampoes en opknappers tuis om die reguit-effek tot vier maande lank te laat hou.
*KOSTE: R1 450 – R2 450 afhangende van jou hare se lengte
*As jy die Carlton Hair toep aflaai en gebruik, kry jy R500 afslag vir die Brazilian Straightening Treatment tot 14 Desember 2016