Die nuwe PRETTYSUMMERY2017 behels ‘breathable’ materiale en teksture, sagte pastelle, vroulike snitte en hier en daar ? tikkie deursigtige maas.
Suid Afrikaanse Olimpiese driekampatleet, Mari Rabie, is nou ook ? suksesvolle entrepreneur en besigheidsvrou! Dié medestigter van MOVEPRETTY, ? ‘urban active’ -en athleisure reeks oefenklere, toets self die snitte en style klere om seker te maak dit bly gemaklik en hinder nie beweging nie. Die klere is dus geskik vir elke tipe oefening, van yoga tot swem of gewigoptel!
Die nuwe PRETTYSUMMERY2017 reeks is tans aanlyn en by uitgesoekte winkels beskikbaar.
Ditbehels ‘breathable’ materiale en teksture, sagte pastelle, vroulike snitte en hier en daar ? tikkie deursigtige maas. Ook driekwart spanbroeke, lospassende tops, crop tops, swembroeke in somer se gunstelingtemas (dink roomys, waatlemoen en helderpienk).
Besoek www.movepretty.co.za Pryse vanaf R250.