Onthou die spesiale man in jou lewe en sê dankie met ’n oulike geskenkie. Loer in ons 19 Junie uitgawe vir oulike produkte. Hier is solank ’n voorsmakie.
Natasha van Wyk
WEN met ons Skoonheidskattejag-kompetisie
1 Leser kan elke maand ’n skoonheid-geskenkpak wen!
Hoe? Loer in ons 12 Junie 2015 uitgawe se skoonheidsblaaie vir die skoonheidskattejag-vraag en soek die antwoord hier!
Inskrywings sluit 15 Junie 2015
1 Avon Men Creamy Face Wash, R85 is strelend met bestanddele soos kamille en aalwyn, avon.co.za
2 Laat Pa Insignia Zero Deodorant Body Spray, R19,99, in sy sportsak gooi om te gebruik na gym.
3 Nivea MEN Sensitive Cooling Shaving Gel, R56,99, bevat kamille en vitamienes om vel te kalmeer terwyl Pa skeer.Dit is ook alkohol vry.
4 Laat Pa koel en kalm bly met Shield XtraCool Anti-perspirant, R19,99
5 Brut Alaska Deodorant, R21,99, ruik na sederhout en patchouli. Uiters verfrissend!
6 Koel en kalmerend vir droë vel. Clere for Men Vitamin E + A Body Lotion Ice, R16,99 vir 400ml is ’n voedende lyfroom.
7 Help Pa om sy kapsel skoon en gesond te hou met Clear Men Cool Sport Menthol Anti-Dandruff Shampoo, R39,99
8 Warm en aards, Justine Mashari for Him EDT, R445 vir 100ml is die perfekte wintersgeur vir Pa. justine.co.za
9 Mitchum Men Advanced Oxygen Odor Control Technology Gel Anti-Perspirant Deodorant in Ice Fresh, R47,99 hou Pa droog en sweet-vry tot 48 uur lank
10 Thierry Mugler A Men Pure Energy EDT, R949 vir 100ml is ’n kombinasie houtgeure en speserye. Verwag ook vars en vrolike geure van kruisement en jenewerbessies.
11 Ralph Lauren Polo Intense Red EDP, R995 vir 75ml is ’n kombinasie van rooi gemmer, rooi leer en geroosterde rooi koffiebone.
12 Avroy Shlain Legendary Man EDT, R399 vir 100ml, het ’n heerlike vars sitrusreek, avroyshlain.com
13 Laat Pa sy vel gevoed en versorgd hou met ’n lyfroom soos Dawn for Men Refresh Fast Absorbing Body Cream, R14,99
*Alle pryse is die voorgestelde verkoopprys
SOURCES
Natasha van Wyk