Die onderste haartjies van Real Techniques se Stippling Brush tel onderlaag, gesigpoeiers, highlighters en blossers maklik op, terwyl die veertjiesag boonste haartjies ‘n gladde, foutlose afwerking gee. Hierdie kwas gee hoëdefinisie resultate, R199,95
Met Real Techniques Miracle Complexion Sponge word onderlaag eweredig aangesmeer. Die gespitste punt is vir verbloemer op probleemplekkies en die rand van die plat kant vir verbloemer onder jou oë. Met die ronde kante kan jy romerige blosser en gesigpoeier aansmeer, R129,95, 011 445 3300
[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/MEcN8yWCCjE” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/xe2_tr41dWs” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
SOURCES
https://realtechniques.com/