Loer in ons 27 November uitgawe vir wonderlike wit en swart keuses! Hier is solank ’n paar wennerkeuses –en produkte
Natasha van Wyk
WAAR KOOP EK DIT?
Charles and Keith www.charleskeith.com Forever New www.facebook.com/ForeverNewSouthAfrica 021 555 3713 (Canal Walk-tak) / 011 883 4585 (Sandton-tak) Foschini www.foschini.co.za 021 938 1911 (Hoofkantoor) Queenspark www.queenspark.co.za 021 460 9400 Witchery 0860 022 002
1 Daar’s ‘n nuwe tuishaarkleursel op die skoonheidsrakke en dis fantasties! Ek het L’Oréal Prodigy bokskleursel self probeer en spog nou met ‘n diep, ryk haarkleur. Die produk is ook vry van ammoniak en maak hare sag. Beskikbaar in 15 skakerings, R194,95
2 Maak jou lippe ook mat met L’Oréal Color Riche Matte in Androgyne, R154,95
3 R1 299, Forever New
4 R599, Queenspark
5 R1 299, Witchery,
6 R499, Forever New
7 R349, Foschini
8 R129, Foschini
9 Verf jou naels ‘n dowwe swart met Essence Effect Nail Polish in Latex Matt #32. Dit is iets heeltemal anders, R38,95
10 R399, Forever New
11 Een van ons gunstelingprodukte! Clarins Everlasting Foundation SPF15 is nie olierig nie en het ‘n mat voorkoms. Dit gee volle dekking maar voel nie swaar op jou gesig nie. Hier in Wheat, R415.
12 R499, Queenspark
13 Hierdie multifunksionele produk bevat slakekstrak en werk vir velvlekke, plooie en rekmerke. Gebruik Celltone Snail Extract Gel op jou gesig en lyf. Die jel word binne twee minute geabsorbeer. Hou jou vel uit die son as jy aangesmeer het. R399,90, celltone.co.za
14 R849, Charles & Keith
15 Hierdie produk is ‘n wenner. Deel jou klam of droë hare in stukkies en spuit ghd Style Heat Protect Spray aan elke stukkie voor jy met hitte stileer. Dit laat hare sysag en glansend lyk, maar meer belangrik – dit hou hare gesond en beskermd, R180
Skoonheidskattejag-kompetisie
1 Leser kan elke maand ‘n skoonheidgeskenkpak wen!
HOE? Loer in ons 27 November 2015 uitgawe se skoonheidsblaaie vir die skoonheidskattejag- vraag en soek die antwoord hier!
Inskrywings sluit 30 Oktober 2015.
*Alle skoonheidprodukpryse is die voorgestelde verkoopprys
*Pryse korrek teen druktyd
SOURCES
Hema Patel en verskaf