Natasha van Wyk
Jy kan nou jou kind se tekeninge in pragtige juwele laat omskep!
Janine Binneman, die talentvolle juweelontwerper van Kaapstad, kan jou kleintjie se unieke meesterstuk in’n halssnoer verewig.
Janine en haar span gebruik egte metale en stene om enig-van-sy-soort stukke met die hand te maak.
Klik hier om na Janine se Facebook-blad te gaan