Hier is ’n paar wennerprodukte waarmee jy jou hare gesond en in plek kan hou. Lees ons 17 April-uitgawe vir haarwenke
Natasha van Wyk
WEN met die skoonheidskattejag!
Ons gee maandeliks ‘n skoonheidsgeskenkpak aan een van ons lesers weg.
Hoe? Loer in ons 17 April 2015 uitgawe se skoonheidsblaaie vir die skoonheidskattejag- vraag en soek die antwoord hier! Besoek dan ons kompetisieblad om in te skryf.
Ons gee maandeliks ‘n skoonheidsgeskenkpak aan een van ons lesers weg.
Hoe? Loer in ons 17 April 2015 uitgawe se skoonheidsblaaie vir die skoonheidskattejag- vraag en soek die antwoord hier! Besoek dan ons kompetisieblad om in te skryf.
Inskrywings sluit 20 April 2015
1 Die Argan Oil Hydrating Hair Mask is ’n uitstekende haarvoedende produk, R59,95
2 Davines OI Oil is ’n heerlike haarolie. Spuit aan jou hare vir ekstra glans en om kroesigheid te hanteer, R400
3 Gebruik ghd Detangling Comb om nat hare te kam, ghdhair.com, R105
4 Sunsilk Vibrant Color Protection Shampoo en Conditioner beskerm gekleurde kapsels, R29,99 elk vir 200ml
5 Toni & Guy Medium Hold Hairspray hou jou styl in plek en hou verlore haartjies onder beheer, R119,99
6 label.m Heat Protection Spray beskerm jou hare wanneer jy ‘n hittestileerder gebruik, R255
7 Tresemmé 24 Hour Body Extra Control Salon Finish All Day Humidity Resistance Mousse, R79,99
8 Davines MINU Hair Serum is ideaal vir gekleurde kapsels en verseker dat kleur langer hou, R290
9 OGX Biotin & Collagen Root Boost Spray skep dikker hare met meer volume. Gooi dit sommer in jou handsak en kikker deur die dag op, R179,95
10 Tresemmé Oil Elixir For All Hair Types is ’n voedende haarolie, R119,99
11 Tangle Teezer Compact Styler in Limited Edition Lulu Guinness is ’n oulike borsel wat in jou handsak pas. Beskikbaar tot einde Julie, www.everythinghair.co.za, R260
12 Voorkom haarverlies met Renokin Hair Revitalizing Shampoo en Conditioner for Lush, Fuller & Lustrous Hair, R169 elk. Bel 011 465 2264
*Alle pryse is die voorgestelde verkoopprys
SOURCES
Hema Patel en verskaf