Maak seker om ons 9 Oktober uitgawe propvol lente-vars en vrolike keuses vir jou klerekas en spieëltafel, te lees! Hier is solank ? voorsmakie.
Natasha van Wyk
1 Leser kan elke maand ’n skoonheid-geskenkpak wen!
HOE? Loer in ons 9 Oktober 2015 uitgawe se skoonheidsblaaie vir die skoonheidskattejag- vraag en soek die antwoord hier!
Inskrywings sluit 12 Oktober 2015.
1 R459, Bronx
2 R169, Foschini
3 R449, Trenery, Woolworths
4 R299, Accessorize
5 R399, Donna-Claire
6 Gebruik ’n glinsterstof naellak soos Essence I Love Trends in The Nudes Cupcake Topping. Dit lyk vrolik en is minder opmerkbaar as dit afdop, R34,95, Dis-Chem
7 Maak seker jy het ’n aanrol sweetweerder soos Nivea Pearl & Beauty Anti- Perspirant vir warmer somersdae, R34,99
8 Onthou om sonskerm aan te smeer! Ons hou van die nuwe Placécol Illuminé Sun Protection SPF25 for Mature Skin, R350, placecol.com
9 R89,99, Mr Price
10 Serums is jou vel se beste vriend. Ons hou steeds baie van Pond’s Flawless Radiance Anti Spot Intensive Even Tone Serum, R89,95
11 R649, River Island, Edgars
12 R598, NWJ
13 R649,95, Dune London
14 R1 399, Lipsy, Edgars
15 Met Yardley Gorgeous in Bloom Perfume Body Spray in jou handsak sal jy heeldag lekker ruik, R28,95
16 R199,95, Edgars
17 Bramley Hand & Nail Cream in Pink Blossom ruik soos lentebloeisels en laat hande sag en gevoed voel, R10,99, Pep
18 Nog ’n lipsalf wat kleur gee is Max Factor Colour Elixir Colour Intensifying Balm in Sumptuous Candy. Hoe meer lae jy aanwend, hoe helderder die kleur, R109,95, Clicks
19 R649, River Island, Edgars
20 R1 399, Trenery, Woolworths
21 Clarins Instant Light Lip Balm Perfector is ’n lipsalf met besonderse kleur. Kies jou gunstelingskakering uit ses! R250 elk
22 R1 199, Accessorize
23 Ontspan in ’n bad vol SOiL Organic Bodycare Uplifting Coconut Bath Salts, R125, soil.co.za
24 R349,95, Edgars
25 R799, NWJ
WAAR KOOP EK DIT?
Accessorize Bronx 021 590 7000 / 021 591 1288 Donna-Claire 0860 104 764 Dune London Edgars 0800 203 925 Foschini 021 938 1911 (Hoofkantoor) Mr Price 0800 212 535 NWJ 0861 111 695 Woolworths 0860 022 002
SOURCES
Peter Whitfield en verskaf