Lamelle Helase Photo-Repair Cream Broad Spectrum 50 is ‘n leierproduk in die sonskerm-industrie. Hierdie sonroom beskerm teen die hele spektrum van lig!
DEUR: Natasha van Wyk
SBF help net teen UVB-strale (wat jou laat rooi en seer brand) en tot ? sekere punt UVA- strale (wat vel verouder en plooie maak). Helase bied beskerming teen die hele UV-spektrum, teen sigbare lig (met antioksidante), as ook teen (onsigbare) infrarooi lig (wat DNS-skade en hiperpigmentasie veroorsaak). Dit bevat antioksidante, beskerm jou DNS en herstel DNS wat reeds beskadig! R485, www.lamelle.co.za
‘n Innoverende sonskerm van ‘n trots Suid-Afrikaanse maatskappy! Kyk die video op ons webwerf om meer oor DNS-skade uit te vind en hoe Helase dit kan herstel.