Hier is ’n paar algemene tydsbestuurfoute wat baie mense maak. Kyk of jy jouself kan herken en dalk moontlik kan verander
Saamgestel deur ZERELDA ESTERHUIZEN
- Jy beplan nie projekte nie.
- Jy het geen doenlysies nie.
- Jy delegeer nie.
- Jy se vir alles ja.
- Jy is obsessief oor hoe lank jy by die werk sit in plaas daarvan om net die werk gedoen te kry.
- Jy werk aan te veel take op een slag
- Jy mors tyd met onnodige dinge.
- Jy vat nie blaaskanse nie.
- LEES OOK: Drink elke oomblik in en skep só meer tyd in jou dag
- Jy bestuur tyd en nie resultate nie.
- Jy kyk nie terug na jou aanvanklik doelwit nie.
- Jy gebruik nie tegnologie tot jou voordeel nie.
- Jy het nie ‘n plan vir die dag soos om die belangrike take eerste te takel nie.
BRON: Activa