Bekende internasionale kunstenaars gee raad.
“Dit gebeur net een keer dat jy iets vir die eerste keer doen.” – Chris Burden
“Kuns is altyd vir die toekoms bedoel.” – Antony Gormley
“Ek gebruik kuns om myself te verander; om uit ’n ‘kassie’ te breek.” – Vito Acconci
“Dit voel vir my asof ek jonger skilders heelwat kan bied deur hulle bloot te sê om te ontspan.” – Elizabeth Peyton
“Moenie voorgee dat jy nie trots is op jou werk nie.” – April Gornik
“Moenie na dinge kyk nie, kyk tussen dinge.” – John Baldessari
“Ompaaie is altyd interessanter as hoofpaaie.” – Mark Kelly
“Kuns ’n manier is om dinge te probeer sien wat ander mense nie sien nie.” – Trevor Paglen
“Wanneer mense na my skilderye kyk, wil ek hê hulle moet voel asof hulle ’n strofe in ’n gedig vir die tweede keer lees.” – Robert Frank
“Om te skilder is die beste manier wat ek kon vind om met myself oor die weg te kom.” – Robert Rauschenber
“Selfs om ’n aartappel te skil kan ’n kunswerk wees indien dit bewustelike kuns is.” – Joseph Beuys
“Moenie van negatiewe emosie onslae raak nie, gebruik dit net … soos sout in jou kos. – Yoko Ono
“Kuns was nog altyd die vlot waarop ons klim om ons teen waansin te beskerm.” – Richard Prince
“Ek glo nie in kuns wat nie die kompulsiewe resultaat is van die mensdom se drang om ons harte oop te maak nie.” – Edvard Munch
“Kuns moet iets wees wat jou jou kop laat krap.” – Ed Ruscha
Uit: ”Art is the Highest form of Hope” & other quotes by artists
Twee lesers kan die boek Art is the highest form of hope wen. Die boek word deur Jonathan Ball Publishers uitgegee. Om in te skryf, vul die vorm hieronder in
[ninja_form id=20]