Die gewilde leersakhandelaar, Jinger Jack, bied nou ʼn ‘monogram-diens’ aan.
Jy kan kies om jou voorletters in goud, silwer, rose of skoon te laat graveer op jou gunsteling Jinger Jack leersak of bykomstigheid.
LEES OOK: Die vier tipes handsakke wat jy moet hê!
Klik hier om Jinger Jack se webwerf te besoek en meer uit te vind